-
2 Samuel 13:36Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
36 En net toe hy klaar gepraat het, kyk, toe het die koning se seuns ingekom, en hulle het hulle stem begin verhef en gehuil; en ook die koning en al sy knegte het gehuil met ’n baie groot gehuil.
-