Psalm 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek kwyn weg.+Maak my gesond,+ o Jehovah, want my gebeente is ontsteld. Psalm 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want met droefheid het my lewe tot ’n einde gekom,+En my jare in gesug.+Weens my oortreding het my krag gestruikel,+En selfs my gebeente het swak geword.+ Psalm 41:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat my betref, ek het gesê: “O Jehovah, betoon guns aan my.+Genees tog my siel, want ek het teen u gesondig.”+ Psalm 51:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Mag u my verheuging en blydskap laat hoor,+Sodat die gebeente wat u verbrysel het, bly kan wees.+
2 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek kwyn weg.+Maak my gesond,+ o Jehovah, want my gebeente is ontsteld.
10 Want met droefheid het my lewe tot ’n einde gekom,+En my jare in gesug.+Weens my oortreding het my krag gestruikel,+En selfs my gebeente het swak geword.+
4 Wat my betref, ek het gesê: “O Jehovah, betoon guns aan my.+Genees tog my siel, want ek het teen u gesondig.”+