17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou. Want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers+ toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”+
29 want dié wat hy eerste erken het,+ het hy ook voorbestem+ om na die beeld+ van sy Seun gevorm te word,+ sodat hy die eersgeborene+ onder baie broers sou wees.+
17 Gevolglik was hy verplig om in alle opsigte soos sy “broers” te word,+ sodat hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester in die dinge in verband met God kon word,+ om ’n soenoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+