Psalm 38:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Snel my tog te hulp,+O Jehovah, my redding.+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 70:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 O God, haas u tog om my te verlos,+O Jehovah, snel my tog te hulp.+