16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en uit sy mond het ’n skerp, lang tweesnydende swaard+ gekom, en sy aangesig was soos die son wanneer hy in sy krag skyn.+
15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.