Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+

  • Jeremia 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek, Jehovah, deursoek die hart,+ ondersoek die niere,+ ja, om aan elkeen te gee volgens sy weë,+ volgens die vrug van sy handelinge.+

  • Jeremia 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar u, o Jehovah van die leërs, ondersoek die regverdige;+ u sien die niere en die hart.+ Laat my u wraak op hulle sien,+ want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+

  • Openbaring 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En haar kinders sal ek met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die niere en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens julle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel