Matteus 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want die Seun van die mens is bestem om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag vergeld.+ Openbaring 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘Kyk! Ek kom gou,+ en die loon+ wat ek gee, is by my, om elkeen volgens sy werk te vergeld.+
27 Want die Seun van die mens is bestem om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag vergeld.+