Deuteronomium 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+ Nehemia 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+ Psalm 76:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hy sal die gees van leiers verneder;+Vreesinboesemend is hy vir die konings van die aarde.+
21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+
5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+