Psalm 48:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Jehovah is groot en baie lofwaardig+In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+