Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was.

  • 2 Samuel 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+

  • 1 Kronieke 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+

  • Psalm 63:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 So het ek u in die heiligdom aanskou,+

      Toe ek u sterkte en u heerlikheid gesien het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel