Numeri 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+ Psalm 73:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het gesê: “Hoe het God dit te wete gekom?+En is daar kennis by die Allerhoogste?”+ Psalm 94:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle bly sê: “Jah sien dit nie;+En die God van Jakob verstaan dit nie.”+ Prediker 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hoewel ’n sondaar miskien honderd keer kwaad doen+ en lank bly lewe soos dit hom behaag, weet ek nietemin ook dat dit goed sal afloop met dié wat die ware God vrees,+ omdat hulle hom gevrees het.+
19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+
12 Hoewel ’n sondaar miskien honderd keer kwaad doen+ en lank bly lewe soos dit hom behaag, weet ek nietemin ook dat dit goed sal afloop met dié wat die ware God vrees,+ omdat hulle hom gevrees het.+