Rut 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Mag Jehovah jou handelswyse beloon,+ en mag daar vir jou ’n volmaakte loon+ wees van Jehovah, die God van Israel, onder wie se vleuels jy toevlug kom soek het.”+ Psalm 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bewaar my soos die appel van die oog;+Mag u my in die skaduwee van u vleuels verberg,+ Psalm 63:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want u het my gehelp,+En in die skaduwee van u vleuels roep ek met vreugde uit.+
12 Mag Jehovah jou handelswyse beloon,+ en mag daar vir jou ’n volmaakte loon+ wees van Jehovah, die God van Israel, onder wie se vleuels jy toevlug kom soek het.”+
8 Bewaar my soos die appel van die oog;+Mag u my in die skaduwee van u vleuels verberg,+ Psalm 63:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want u het my gehelp,+En in die skaduwee van u vleuels roep ek met vreugde uit.+