Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar almal wat hulle toevlug tot u neem, sal bly wees;+

      Tot onbepaalde tyd sal hulle met vreugde uitroep.+

      En u sal toegang tot hulle versper,

      En dié wat u naam liefhet, sal jubel in u.+

  • Psalm 32:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+

      En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+

  • Psalm 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hoe kosbaar is u liefderyke goedhartigheid tog, o God!+

      En in die skaduwee van u vleuels soek die mensekinders toevlug.+

  • Psalm 57:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Betoon guns aan my, o God, betoon guns aan my,+

      Want tot u het my siel sy toevlug geneem;+

      En in die skaduwee van u vleuels soek ek toevlug totdat die teëspoed verbygegaan het.+

  • Psalm 61:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ek sal vir onbepaalde tye ’n gas in u tent wees;+

      Ek sal in die skuilplek van u vleuels toevlug soek.+ Sela.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel