Psalm 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 BESING Jehovah, wat in Sion woon,+ met melodieë;Verkondig onder die volke sy dade.+ Psalm 138:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 138 Ek sal u met my hele hart prys.+Voor ander gode sal ek u met melodieë besing.+ Psalm 145:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak+En die heerlikheid van die prag van sy koningskap.+
12 Om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak+En die heerlikheid van die prag van sy koningskap.+