Psalm 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+ Psalm 57:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 O wees verhewe bo die hemele, o God;+Laat u heerlikheid bo die hele aarde wees.+
8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+