Psalm 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat my betref, op u liefderyke goedhartigheid het ek vertrou;+Laat my hart bly wees in u redding.+ Psalm 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ons sal met vreugde uitroep weens u redding,+En in die naam van ons God sal ons ons vaandels opsteek.+Mag Jehovah al u versoeke vervul.+ Habakuk 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nogtans sal ek my in Jehovah verheug;+ ek sal bly wees in die God van my redding.+
5 Ons sal met vreugde uitroep weens u redding,+En in die naam van ons God sal ons ons vaandels opsteek.+Mag Jehovah al u versoeke vervul.+