Psalm 52:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar ek sal soos ’n blaarryke olyfboom+ in God se huis wees;Ek vertrou op die liefderyke goedhartigheid van God tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+ Psalm 147:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah het behae in dié wat hom vrees,+In dié wat op sy liefderyke goedhartigheid wag.+ 1 Petrus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 terwyl julle al julle sorge op hom werp,+ want hy sorg vir julle.+
8 Maar ek sal soos ’n blaarryke olyfboom+ in God se huis wees;Ek vertrou op die liefderyke goedhartigheid van God tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+