Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Hanna het gebid+ en gesê:

      “My hart jubel in Jehovah,+

      My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+

      My mond is wyd oop teen my vyande,

      Want ek verbly my in u redding.+

  • Jesaja 61:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal my vir seker in Jehovah verheug.+ My siel sal bly wees in my God.+ Want hy het my met die klere van redding beklee;+ met die moulose oorkleed van regverdigheid het hy my omhul,+ soos die bruidegom wat, op priesterlike wyse, ’n hooftooisel ombind,+ en soos die bruid wat haar met sierade versier.+

  • Romeine 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 deur wie ons ook deur geloof ons toegang verkry het+ tot hierdie onverdiende goedhartigheid waarin ons nou staan; en laat ons ons verheug, op grond van hoop+ op die heerlikheid van God.

  • Romeine 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel