Eksodus 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moses het dadelik sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek na sy normale stand begin terugvloei. Die hele tyd het die Egiptenaars gevlug om dit te ontwyk, maar Jehovah het die Egiptenaars in die see afgeskud.+ Eksodus 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U het met u asem geblaas,+ die see het hulle bedek;+Hulle het soos lood in majestueuse waters gesink.+ Psalm 136:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
27 Moses het dadelik sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek na sy normale stand begin terugvloei. Die hele tyd het die Egiptenaars gevlug om dit te ontwyk, maar Jehovah het die Egiptenaars in die see afgeskud.+
10 U het met u asem geblaas,+ die see het hulle bedek;+Hulle het soos lood in majestueuse waters gesink.+
15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+