Psalm 92:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Op ’n tiensnarige instrument en op die luit,+Deur weerklinkende musiek op die harp.+ Efesiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,
19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,