Deuteronomium 32:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Botter van die beeste en melk van die kleinvee+Saam met die vet van ramme,En skaapramme, die ras van Basan, en bokramme+Saam met die niervet van koring;+En druiwebloed het jy as wyn bly drink.+ Psalm 147:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hy stel vrede in jou gebied;+Met die vet van die koring bly hy jou versadig.+ Joël 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En die dorsvloere moet vol gesuiwerde graan wees, en die parskuipe moet oorloop van nuwe wyn en olie.+
14 Botter van die beeste en melk van die kleinvee+Saam met die vet van ramme,En skaapramme, die ras van Basan, en bokramme+Saam met die niervet van koring;+En druiwebloed het jy as wyn bly drink.+
24 En die dorsvloere moet vol gesuiwerde graan wees, en die parskuipe moet oorloop van nuwe wyn en olie.+