Psalm 76:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe God opgestaan het vir die oordeel,+Om al die sagmoediges van die aarde te red.+ Sela. Psalm 96:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+En die volke in sy getrouheid.+
13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+En die volke in sy getrouheid.+