Psalm 147:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah ondersteun die sagmoediges;+Hy verneder die goddeloses tot die grond toe.+ Spreuke 3:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 As dit oor spotters gaan,+ sal hy spot;+ maar aan die sagmoediges sal hy guns betoon.+ Sefanja 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+
3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+