Jesaja 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En in dié dag sal daar op ’n groot horing geblaas word,+ en dié wat in die land Assiʹrië+ vergaan en dié wat in Egipteland+ verstrooi is, sal beslis kom en hulle neerbuig+ voor Jehovah op die heilige berg in Jerusalem.+
13 En in dié dag sal daar op ’n groot horing geblaas word,+ en dié wat in die land Assiʹrië+ vergaan en dié wat in Egipteland+ verstrooi is, sal beslis kom en hulle neerbuig+ voor Jehovah op die heilige berg in Jerusalem.+