3 En baie volke sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah, na die huis van die God van Jakob; en hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+
6 En Jehovah van die leërs sal op hierdie berg+ beslis vir al die volke+ ’n feesmaal van olieryke geregte berei,+ ’n feesmaal van beleë wyn, van olieryke geregte vol murg,+ van gesuiwerde,+ beleë wyn.+
52Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+
17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+