10Samuel het toe die fles+ olie geneem en dit op sy kop uitgegiet en hom gesoen+ en gesê: “Is dit nie omdat Jehovah jou as ’n leier+ oor sy erfdeel+ gesalf het nie?
18 en hy is die hoof van die liggaam, die gemeente.+ Hy is die begin, die eersgeborene uit die dode,+ sodat hy die een kon word wat in alles eerste+ is;
5 Vir watter een van die engele het hy byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword”?+ En weer: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+