Eksodus 32:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En kom dan nou, lei die volk waarheen ek vir jou gesê het. Kyk! My engel sal voor jou uit gaan,+ en die dag waarop ek straf bring, sal ek beslis straf oor hulle bring vir hulle sonde.”+ 1 Konings 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Jehovah het ’n teenstander+ teen Salomo begin verwek,+ naamlik Hadad, die Edomiet, van die nageslag van die koning. Hy was in Edom.+ Hebreërs 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+
34 En kom dan nou, lei die volk waarheen ek vir jou gesê het. Kyk! My engel sal voor jou uit gaan,+ en die dag waarop ek straf bring, sal ek beslis straf oor hulle bring vir hulle sonde.”+
14 En Jehovah het ’n teenstander+ teen Salomo begin verwek,+ naamlik Hadad, die Edomiet, van die nageslag van die koning. Hy was in Edom.+