Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En tog sal ek ten spyte van dit alles, terwyl hulle in die land van hulle vyande bly, hulle beslis nie verwerp+ of hulle verafsku+ sodat ek hulle sal uitroei, dat ek my verbond+ met hulle sal verbreek nie; want ek is Jehovah hulle God.

  • Jeremia 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moet ons nie minag nie, ter wille van u naam;+ moenie u glorieryke troon verag nie.+ Onthou tog; moenie u verbond met ons verbreek nie.+

  • Jeremia 33:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 sou ook my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat daar nie vir hom ’n seun sou wees wat as koning op sy troon heers nie;+ so ook met die Leviete, die priesters, my dienaars.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel