3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+
37 Só het Jehovah gesê: “‘As die hemel daar bo gemeet en die fondamente van die aarde daar onder nagespeur kon word,+ sou ek ook die hele saad van Israel kon verwerp weens alles wat hulle gedoen het’,+ is die woord van Jehovah.”