Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 10:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Stort u woede uit oor die nasies+ wat u geïgnoreer het+ en oor die families wat nie eens u naam aangeroep het nie.+ Want hulle het Jakob verteer.+ Ja, hulle het hom verteer, en hulle is daarop uit om hom uit te roei;+ en sy woonplek het hulle verwoes.+

  • Amos 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Hoor dit, julle wat na ’n arme hap,+ ja, om ’n einde aan die sagmoediges van die aarde te maak,+

  • Miga 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 julle wat ook die vlees van my volk geëet+ en hulle vel van hulle afgestroop en hulle gebeente stukkend geslaan en hulle verbrysel het soos dit wat in ’n wyebekpot is en soos vleis in ’n kookpot.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel