17 Daarop het God die stem van die seun gehoor,+ en God se engel het uit die hemel na Hagar geroep en vir haar gesê:+ “Wat makeer jou, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het geluister na die stem van die seun daar waar hy is.
11 Daarop het Jehovah vir hom gesê: “Wie het vir die mens ’n mond gemaak, of wie maak die stomme of die dowe of die skerpsiende of die blinde? Is dit nie ek, Jehovah, nie?+