1 Samuel 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Dawid het verder gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ Jehovah sal hom tref;+ of sy dag sal kom+ en hy sal moet sterf, of hy sal in die oorlog+ aftrek en sal beslis weggevee word.+ Psalm 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Kuil het hy gedelf, en hy het dit gegrawe;+Maar hy sal in die gat val wat hy gemaak het.+ Spreuke 26:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy wat ’n kuil grawe, sal daarin val,+ en hy wat ’n klip wegrol—dit sal na hom toe terugkom.+
10 En Dawid het verder gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ Jehovah sal hom tref;+ of sy dag sal kom+ en hy sal moet sterf, of hy sal in die oorlog+ aftrek en sal beslis weggevee word.+