Psalm 33:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Roep met vreugde uit, o regverdiges, weens Jehovah.+Lof is gepas van die kant van die regskapenes.+ Habakuk 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nogtans sal ek my in Jehovah verheug;+ ek sal bly wees in die God van my redding.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
33 Roep met vreugde uit, o regverdiges, weens Jehovah.+Lof is gepas van die kant van die regskapenes.+