Psalm 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+ Psalm 97:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Verbly julle in Jehovah, o regverdiges,+En bring dank aan sy heilige gedagtenis.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+