Levitikus 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ 1 Petrus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want daar staan geskrywe: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+
2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+