Psalm 100:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want Jehovah is goed;+Sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd,+En sy getrouheid van geslag tot geslag.+ Psalm 118:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 118 DANK Jehovah, want hy is goed;+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+ Psalm 136:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 136 DANK Jehovah, want hy is goed:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
5 Want Jehovah is goed;+Sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd,+En sy getrouheid van geslag tot geslag.+