21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
15 En op die dag toe die tabernakel opgerig is,+ het die wolk die tabernakel van die tent van die Getuienis bedek,+ maar in die aand het iets wat soos vuur gelyk het,+ oor die tabernakel gebly tot die oggend toe.