Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 16:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 DANK Jehovah, want hy is goed,+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+

  • Esra 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hulle het Jehovah in wisselsang begin loof+ en dank, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid teenoor Israel is tot onbepaalde tyd”.+ Wat die hele volk betref, hulle het gejuig met ’n groot gejuig+ toe hulle Jehovah loof omdat die fondament van die huis van Jehovah gelê is.

  • Psalm 107:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 107 O DANK Jehovah, want hy is goed;+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+

  • Lukas 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jesus het vir hom gesê: “Waarom noem jy my goed? Niemand is goed nie, behalwe een, God.+

  • 1 Tessalonisense 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel