Psalm 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy wat onberispelik wandel+ en regverdigheid beoefen+En in sy hart die waarheid spreek.+ Jesaja 64:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het die een tegemoetgekom wat hom verheug en regverdigheid beoefen,+ dié wat op u weë aan u bly dink.+ Kyk! U het verontwaardig geraak,+ terwyl ons aangehou sondig het+—’n lang tyd, en sal ons gered word?+ Handelinge 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie. Galasiërs 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat ons derhalwe nie ophou om te doen wat goed is nie,+ want op die regte tyd sal ons maai as ons nie moeg word nie.+
5 U het die een tegemoetgekom wat hom verheug en regverdigheid beoefen,+ dié wat op u weë aan u bly dink.+ Kyk! U het verontwaardig geraak,+ terwyl ons aangehou sondig het+—’n lang tyd, en sal ons gered word?+
16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.
9 Laat ons derhalwe nie ophou om te doen wat goed is nie,+ want op die regte tyd sal ons maai as ons nie moeg word nie.+