-
Nehemia 9:28Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
28 “Maar sodra hulle rus gehad het, het hulle weer gedoen wat sleg is voor u,+ en u het hulle oorgelaat aan die hand van hulle vyande, wat hulle vertrap het.+ Dan het hulle teruggekeer en tot u om hulp geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor+ en hulle ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid herhaaldelik verlos.+
-