Psalm 36:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hoe kosbaar is u liefderyke goedhartigheid tog, o God!+En in die skaduwee van u vleuels soek die mensekinders toevlug.+ Psalm 69:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Antwoord my, o Jehovah, want u liefderyke goedhartigheid is goed.+Wend u tot my volgens die veelheid van u barmhartighede,+ Psalm 86:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+
7 Hoe kosbaar is u liefderyke goedhartigheid tog, o God!+En in die skaduwee van u vleuels soek die mensekinders toevlug.+
16 Antwoord my, o Jehovah, want u liefderyke goedhartigheid is goed.+Wend u tot my volgens die veelheid van u barmhartighede,+ Psalm 86:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+
5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+