Psalm 111:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy dade+ is waardigheid en prag,+ו [Wau]En sy regverdigheid hou vir ewig stand.+ Jesaja 32:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die werk van die ware regverdigheid sal vrede word,+ en die diens van die ware regverdigheid rus en veiligheid tot onbepaalde tyd.+ Jesaja 51:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want die mot sal hulle opeet asof hulle ’n kleed is, en die kleremot sal hulle opeet asof hulle wol is.+ Maar wat my regverdigheid betref, dit sal tot onbepaalde tyd bestaan, en my redding tot ontelbare geslagte.”+
17 En die werk van die ware regverdigheid sal vrede word,+ en die diens van die ware regverdigheid rus en veiligheid tot onbepaalde tyd.+
8 Want die mot sal hulle opeet asof hulle ’n kleed is, en die kleremot sal hulle opeet asof hulle wol is.+ Maar wat my regverdigheid betref, dit sal tot onbepaalde tyd bestaan, en my redding tot ontelbare geslagte.”+