Psalms
א [ʼAʹlef]
Ek sal Jehovah met my hele hart prys+
ב [Bet]
In die intieme groep+ van die regskapenes en die vergadering.+
ג [Giʹmel]
ה [Heʼ]
ז [Saʹjin]
4 ’n Gedagtenis het hy vir sy wonderlike werke ingestel.+
ח [Get]
Jehovah is genadig en barmhartig.+
ט [Tet]
5 Voedsel het hy gegee aan dié wat hom vrees.+
י [Jod]
Tot onbepaalde tyd sal hy aan sy verbond dink.+
כ [Kaf]
6 Die krag van sy werke het hy aan sy volk bekend gemaak,+
ל [Laʹmed]
Deur hulle die erfdeel van die nasies te gee.+
מ [Mem]
7 Die werke van sy hande is waarheid en reg;+
נ [Noen]
Betroubaar is al die bevele wat hy gee,+
ס [Saʹmek]
פ [Peʼ]
9 Hy het verlossing aan sy volk gestuur.+
צ [Sadeʹ]
Tot onbepaalde tyd het hy sy verbond ingestel.+
ק [Kof]
Sy naam is heilig en vreesinboesemend.+
ר [Resj]
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+
ש [Sin]
Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+
ת [Tau]
Sy lof hou vir ewig stand.+