Eksodus 15:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 U regterhand, o Jehovah, is kragtig in vermoë,+U regterhand, o Jehovah, kan ’n vyand verpletter.+ 1 Kronieke 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Waardigheid en prag is voor hom,+Sterkte en vreugde is in sy plek.+ Job 40:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Versier jou asseblief met verhewenheid+ en hoogheid;+En mag jy jou met waardigheid+ en prag+ beklee. Psalm 145:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak+En die heerlikheid van die prag van sy koningskap.+
10 Versier jou asseblief met verhewenheid+ en hoogheid;+En mag jy jou met waardigheid+ en prag+ beklee.
12 Om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak+En die heerlikheid van die prag van sy koningskap.+