Psalm 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat in die hemel sit,+ sal lag;Jehovah sal hulle bespot.+ Psalm 33:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Vanuit die vaste plek waar hy woon,+Het hy sy blik gerig op almal wat op die aarde woon. Psalm 123:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 123 Tot u het ek my oë opgeslaan,+O u wat in die hemel woon.+ Jesaja 63:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Kyk vanuit die hemel+ en aanskou uit u verhewe woning van heiligheid en luisterrykheid.+ Waar is u ywer+ en u volle mag, die beroering van u binneste+ en u barmhartighede?+ Teenoor my het hulle hulle bedwing.+ Matteus 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Julle moet dan só bid:+ “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+
15 Kyk vanuit die hemel+ en aanskou uit u verhewe woning van heiligheid en luisterrykheid.+ Waar is u ywer+ en u volle mag, die beroering van u binneste+ en u barmhartighede?+ Teenoor my het hulle hulle bedwing.+