Levitikus 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+ Deuteronomium 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor+ gedoen het, dat elke man wat agter die Baäl van Peor aan geloop het, deur Jehovah jou God onder jou uit verdelg is.+
5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+
3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor+ gedoen het, dat elke man wat agter die Baäl van Peor aan geloop het, deur Jehovah jou God onder jou uit verdelg is.+