Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe is hulle al twee se oë geopen, en hulle het begin besef dat hulle naak is.+ Hulle het derhalwe vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle lendebedekkings gemaak.+

  • Psalm 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 O my God, in u het ek my vertroue gestel;+

      Laat my tog nie beskaamd staan nie.

      Laat my vyande hulle nie oor my verheug nie.+

  • Psalm 119:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Dan sou ek nie beskaamd staan+

      Wanneer ek op al u gebooie let nie.+

  • 1 Johannes 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daarom, kindertjies,+ bly nou in eenheid+ met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy openbaar gemaak word+ en nie by sy teenwoordigheid+ beskaamd van hom hoef weg te gaan nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel