Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 140:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Dié wat hulleself verhef, het ’n val vir my verberg;+

      En toue het hulle soos ’n net langs die pad uitgesprei.+

      Strikke het hulle vir my gestel.+ Sela.

  • Psalm 141:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Bewaar my van die kloue van die val wat hulle vir my gestel het+

      En van die strikke van dié wat skadelike dinge beoefen.+

  • Psalm 142:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Toe my gees+ in my versmag het.

      Toe het u my weg geken.+

      Op die pad waarlangs ek wandel,+

      Het hulle ’n valstrik vir my verberg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel