Deuteronomium 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Julle mag niks byvoeg by die woord wat ek julle beveel nie, en ook mag julle niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan onderhou wat ek julle beveel. Psalm 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+
2 Julle mag niks byvoeg by die woord wat ek julle beveel nie, en ook mag julle niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan onderhou wat ek julle beveel.
8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+