Psalm 46:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+ Hebreërs 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+
6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+